1
Daniël 7:14
Bybel vir almal
ABA
God het hom 'n koning gemaak wat sterk en belangrik is. Al die mense sal hom dien in al die lande en in al die tale. Hy sal sterk bly en hy sal altyd koning wees.
Comparar
Explorar Daniël 7:14
2
Daniël 7:13
“Ek het in die nag gedroom en gesien daar kom iemand. Hy was soos 'n mens, en hy het op die wolke gekom. Hy het gekom tot by die God wat altyd lewe. Die engele het hom na God gebring.
Explorar Daniël 7:13
3
Daniël 7:27
Dan sal die gewyde mense van die Hoogste God die konings wees, die sterk en groot konings van die hele aarde. Die Hoogste God sal altyd Koning wees. Al die ander konings sal Hom dien en doen wat Hy sê.’
Explorar Daniël 7:27
4
Daniël 7:18
Maar die gewyde mense van die Hoogste God sal konings word wat altyd sal regeer, ja, ewig en altyd.’
Explorar Daniël 7:18
Inicio
Biblia
Planes
Videos