1
Daniël 4:34
Bybel vir almal
ABA
Nebukadnesar het geskryf: “Toe die sewe jaar verby was, het ek na die hemel gekyk en gebid. My verstand het teruggekom. Ek het die Hoogste God geprys, Hy wat altyd lewe. Hy sal altyd regeer, Hy sal altyd Koning wees.
Comparar
Explorar Daniël 4:34
2
Daniël 4:37
Ek, Nebukadnesar, prys die Koning van die hemel, want alles wat Hy doen, is reg. Hy kan hoogmoedige mense verneder.”
Explorar Daniël 4:37
Inicio
Biblia
Planes
Videos