1
Daniël 1:8
Bybel vir almal
ABA
Daniël het besluit hy wil nie die koning se kos eet en sy wyn drink nie, want as hy dit doen, dan sal hy onrein word. Hy het gevra of Aspenas tevrede sal wees as hy nie die koning se kos eet nie, want hy wil nie onrein word nie.
Comparar
Explorar Daniël 1:8
2
Daniël 1:17
God het daardie vier seuns baie slim gemaak. Hulle het van alles geweet, en Daniël kon ook sê wat dit beteken wanneer iemand droom en iets sien.
Explorar Daniël 1:17
3
Daniël 1:9
Aspenas het van Daniël gehou en hy was jammer vir hom. God het Aspenas jammer laat voel vir Daniël.
Explorar Daniël 1:9
4
Daniël 1:20
Die koning het partymaal vir hulle gevra wat hulle dink hy moet doen. Hulle antwoord was dan tien maal beter as die antwoorde van al die slim mense in sy hele land.
Explorar Daniël 1:20
Inicio
Biblia
Planes
Videos