1
Amos 5:24
Bybel vir almal
ABA
Ek wil hê julle moet reg doen aan mense. Julle moet aanhou om dit te doen, aanhou soos 'n rivier wat altyd vol is.
Comparar
Explorar Amos 5:24
2
Amos 5:14
Julle sê die Here is by julle. Maar julle moet probeer om goed te doen, moenie doen wat sleg is nie. Dan sal julle lewe, en dan sal die Here, die God wat oor alles regeer, by julle wees.
Explorar Amos 5:14
3
Amos 5:15
Julle moet haat wat sleg is en julle moet lief wees vir wat goed is, julle moet in die hof reg doen aan mense. Miskien sal die Here, die God wat oor alles regeer, dan jammer wees vir julle, julle Israeliete wat nog lewe.
Explorar Amos 5:15
4
Amos 5:4
Ja, die Here sê vir die mense van Israel: “Julle moet vra wat Ek wil hê julle moet doen, dan sal julle lewe!
Explorar Amos 5:4
Inicio
Biblia
Planes
Videos