1
PSALMS 96:4
Nuwe Lewende Vertaling
Groot is die HERE; lof kom Hom toe! Hý moet gedien word bo alle gode.
Comparar
Explorar PSALMS 96:4
2
PSALMS 96:2
Sing vir die HERE, loof sy Naam! Verkondig sy verlossing dag na dag.
Explorar PSALMS 96:2
3
PSALMS 96:1
Sing vir die HERE ’n nuwe lied! Sing vir die HERE, almal op aarde!
Explorar PSALMS 96:1
4
PSALMS 96:3
Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.
Explorar PSALMS 96:3
5
PSALMS 96:9
Aanbid die HERE in sy heilige glans. Laat die hele aarde voor Hom bewe.
Explorar PSALMS 96:9
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos