1
PSALMS 63:1
Nuwe Lewende Vertaling
Comparar
Explorar PSALMS 63:1
2
PSALMS 63:3
Ek het U inderdaad in die heiligdom gesien en u krag en heerlikheid aanskou.
Explorar PSALMS 63:3
3
PSALMS 63:4
U troue liefde is beter as die lewe; daarom prys ek U!
Explorar PSALMS 63:4
4
PSALMS 63:2
O God, U is my God, ek soek na U, ek smag na U; my hele liggaam verlang na U soos ’n dor land sonder water.
Explorar PSALMS 63:2
5
PSALMS 63:7-8
As ek op my bed lê en aan U dink, oor U nadink in die nag, onthou ek hoe U my gehelp het. Dan wil ek sing in die skaduwee van u vleuels.
Explorar PSALMS 63:7-8
6
PSALMS 63:6
U versadig my meer as die rykste kos. Met vreugdeliedere sal ek U loof.
Explorar PSALMS 63:6
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos