1
PSALMS 49:20
Nuwe Lewende Vertaling
sal hy sterf soos sy voorouers voor hom wat nie weer die daglig sal sien nie.
Comparar
Explorar PSALMS 49:20
2
PSALMS 49:15
Soos skape is hulle vir die doderyk bestem, daar waar die dood hulle herder sal wees. Die opregtes sal oor hulle seëvier wanneer die dag aanbreek; hulle sal verrot in die graf wat vir hulle ’n tuiste sal wees.
Explorar PSALMS 49:15
3
PSALMS 49:16-17
Maar God sal my verseker loskoop uit die mag van die doderyk en my saam met Hom neem. Sela Moenie ontsteld word as die goddelose ryk word en sy woning nog mooier maak nie.
Explorar PSALMS 49:16-17
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos