1
PSALMS 2:8
Nuwe Lewende Vertaling
Vra My, en Ek gee vir jou nasies as erfporsie, die einde van die aarde as jou besitting.
Comparar
Explorar PSALMS 2:8
2
PSALMS 2:12
Onderwerp julle aan God sodat Hy nie toornig word en jy op die pad omkom nie. Want sy toorn ontvlam gou, maar daar is vreugde vir almal wat by Hom skuil.
Explorar PSALMS 2:12
3
PSALMS 2:2-3
Die konings van die aarde het saamgesweer; die heersers span saam teen die HERE en sy gesalfde. Hulle sê: “Laat ons hulle kettings stukkend breek, onsself bevry van hulle slawebande.”
Explorar PSALMS 2:2-3
4
PSALMS 2:10-11
Wees nou verstandig, o konings! Wees gewaarsku, regeerders van die aarde! Dien die HERE met eerbied en juig oor Hom met bewing.
Explorar PSALMS 2:10-11
YouVersion utiliza cookies para personalizar su experiencia. Al usar nuestro sitio web, acepta nuestro uso de cookies como se describe en nuestra Política de privacidad
Inicio
Biblia
Planes
Videos