Invloed Kerk
Ingroepe | Vlakke van Dankbaarheid | Funksionele Geloof
Dankbaarheid sluit baie meer in as net goeie maniere. Om Jesus te dank, is hoe ons Sy hand gryp. Vandag sien ons net weer hoe geloof en dankbaarheid onafskeidbaar is.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Wednesday 6:30 PM
INGROEPE:
Noem ‘n keer waar jy gefassineer was deur iemand wat iets op ‘n hoë vlak doen.

Watter Bybelkarakter se hoër vlak van geloof inspireer jou?
INGROEPE:
Indien iets vir jou uitgestaan het, is jy welkom om dit te deel.

Wat steel jou dankbaarheid?

Deel een ‘dankie’ wat jy besef uitstaande is.
Vlak 2 - tôdâh [תּוֹדָה]
Worship is the thank you that can’t be silenced – Max Lucado
INGROEPE:
Indien iets vir jou uitgestaan het, is jy welkom om dit te deel.

Wat dink jy van die stelling “Worship is the thank you that can’t be silenced?”

Is dit vir jou maklik om in alle situasies die Here te dank? Brei uit.
Wat jy vergroot, sal jy vermeerder
Om Jesus te dank, is hoe ons Sy hand gryp
INGROEPE:
Indien iets vir jou uitgestaan het, is jy welkom om dit te deel.

Wat dink jy van die stelling “Om Jesus te dank, is hoe ons Sy hand gryp”?

Hoe vinnig is jou omdraai-tyd deesdae? Hoe vlak is jou fokus?

Bid saam vir mekaar se gebedsversoeke.