ESTER 1:6 AFR83 [abbreviation] brought to you by [publisher] Learn more

Devotional

Versions

Cancel
 
6Daar het wit en bloedrooi linnedoeke gehang wat met pers linnetoue vas was aan silwerringe aan marmerpilare. Verder was daar silwer- en goue rusbanke op 'n plaveisel van vier soorte kosbare klip.