2 SAMUEL 12:24

2 SAMUEL 12:24 AFR83

Daarna het Dawid sy vrou Batseba getroos. Hy het by haar slaapkamer ingegaan en by haar geslaap. Sy het 'n seun in die wêreld gebring, en Dawid het hom Salomo genoem. Die Here het hom liefgehad
AFR83: Afrikaans 1983
Share