2 KONINGS 3:21
2 KONINGS 3:21 AFR83
Die Moabiete het verneem dat die konings opruk om teen hulle te veg. Almal wat bewapen kon word, jonk en oud, is opgekommandeer en het by die grens gaan stelling inneem.