Van Paulus. Ek is op die oomblik in die tronk omdat ek die goeie nuus oor Jesus Christus bekendmaak. Timoteus, my broer in die Here, is ook hier by my. Ek skryf hierdie brief aan jou, Filemon, my liewe vriend wat saam met my in die Here se diens staan. En ook aan Affia, ons suster in die Here. En aan Argippus, wat hard saam met ons veg in die Here se werk. Ook aan almal in die gemeente wat gereeld daar in jou huis bymekaarkom. God ons Vader en die Here Jesus Christus skenk aan julle almal genade en vrede.
Share
Read Filemon 1
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos