II KRONIEKE 1:6
II KRONIEKE 1:6 AFR53
En Salomo het daar op die koperaltaar wat by die tent van samekoms behoort het, voor die aangesig van die HERE geoffer en daarop duisend brandoffers gebring.