Jy moet die boodskap vir mense bring, jy moet aanhou om dit te doen, wanneer mense dit wil hoor en ook wanneer hulle dit nie wil hoor nie. Jy moet vir hulle sê wat hulle verkeerd doen, jy moet kwaai praat met hulle wanneer hulle verkeerde dinge doen, jy moet vir hulle sê hulle moenie moedeloos word nie, jy moet baie geduldig wees en vir hulle leer.
Share
Read 2 Timoteus 4
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos