YouVersion Logo
Search Icon

1 KRONIEKE 1

1
Van Adam tot Noag se seuns
1Die afstammelinge van Adam was Set, Enos, 2Kenan, Mahalalel, Jered, 3Henog, Metusalag, Lameg 4en Noag.
Die seuns van Noag was Sem, Gam en Jafet.
Afstammelinge van Jafet
5Die seuns van Jafet was Gomer, Magog, Madai en Jawan, Tubal, Mesek en Tiras.
6Die seuns van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.
7Die seuns van Jawan was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en Rodaners.
Afstammelinge van Gam
8Die seuns van Gam was Kus, Misraim#1:8, 11 Of Egipte., Put en Kanaän.
9Die seuns van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die seuns van Rama was Skeba en Dedan. 10Kus was ook die pa van Nimrod, wat oor die hele aarde as ’n heldhaftige soldaat bekend geword het.
11Uit Misraim#1:8, 11 Of Egipte. het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete, 12Patrosane, Kaslugiete – waaruit die Filistyne voortgekom het – en die Kaftoriete.
13Kanaän se oudste seun was Sidon. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete, 14Jebusiete, Amoriete, Girgasiete, 15Hewiete, Erekiete, Siniete, 16Arwadters, Semariërs en Hamatiete.
Afstammelinge van Sem
17Die seuns van Sem was Elam, Assirië, Arpaksad, Lud en Aram.
Die seuns van Aram was Us, Gul, Geter en Mesek.
18Arpaksad was die pa van Selag. Selag was die pa van Heber. 19Heber het twee seuns gehad. Die naam van die een was Peleg – “verdeling” – want in sy dae het die aardbewoners in verskillende taalgroepe verdeel geraak. Sy broer se naam was Joktan.
20Joktan was die pa van Almodad, Selef, Gasarmawet, Jerag, 21Hadoram, Usal, Dikla, 22Obal, Abimael, Skeba, 23Ofir, Gawila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
24Dit was die familie wat van Sem afgestam het: Arpaksad, Selag, 25Heber, Peleg, Reü, 26Serug, Nahor, Tera 27en Abram, later bekend as Abraham.
Afstammelinge van Abraham
28Die seuns van Abraham was Isak en Ismael. 29Die seuns van Ismael was Nebajot, die oudste, Kedar, Adbeël, Mibsam, 30Misma, Duma, Massa, Gadad, Tema, 31Jetur, Nafis en Kedma. Hulle was die seuns van Ismael.
32Die seuns van Ketura, die byvrou van Abraham, was Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag. Die seuns van Joksan was Skeba en Dedan. 33Die seuns van Midian was Efa, Efer, Ganok, Abida en Eldaä. Hulle almal was seuns van Abraham by sy byvrou Ketura.
Afstammelinge van Isak
34Abraham was die pa van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel.
Afstammelinge van Esau
35Die seuns van Esau was Elifas, Reüel, Jeüs, Jalam en Korag.
36Die seuns van Elifas was Teman, Omar, Sefo, Gatam, Kenas en Amalek wat vir Timna gebore is.
37Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa.
Oorspronklike mense van Edom
38Die seuns van Seïr was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, Dison, Eser en Disan.
39Die seuns van Lotan was Gori en Hemam. Lotan se suster is Timna genoem.
40Die seuns van Sobal was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die seuns van Sibon was Aja en Ana.
41Die seun van Ana was Dison. Die seuns van Dison was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
42Die seuns van Eser was Bilhan, Saäwan en Akan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
Regeerders van Edom
43En dit is die konings wat in die land Edom regeer het voordat daar konings in Israel was: Bela, seun van Beor, het oor sy stad Dinhaba regeer.
44Toe Bela dood is, het Jobab seun van Serag uit Bosra koning geword.
45Toe Jobab dood is, het Gusam uit die land van die Temaniete koning geword.
46Toe Gusam dood is, het Hadad seun van Bedad koning geword en in Awit regeer. Hy het die Midianiete se leër in die land Moab verslaan.
47Toe Hadad dood is, het Samla uit die stad Masreka koning geword.
48Toe Samla dood is, het Saul uit die stad Regobot-aan-die-Eufraatrivier#1:48 Grondteks die Rivier. koning geword.
49Toe Saul dood is, het Baäl-Ganan seun van Akbor koning geword.
50Toe Baäl-Ganan dood is, het Hadar koning geword en in die stad Paü regeer. Sy vrou was Mehetabel, dogter van Matred en kleindogter van Me-Sahab.
51Toe het Hadar ook gesterf.
Die stamleiers van Edom was Timna, Alwa, Jetet, 52Oholibama, Ela, Pinon, 53Kenas, Teman, Mibsar, 54Magdiël en Iram. Hulle was die regeerders van Edom.

Currently Selected:

1 KRONIEKE 1: NLV

Highlight

Share

Copy

None

Want to have your highlights saved across all your devices? Sign up or sign in

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy