YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HEBREËRS 9

1

HEBREËRS 9:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

so sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 9:28

2

HEBREËRS 9:14

Afrikaans 1933/1953

AFR53

hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 9:14

3

HEBREËRS 9:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 9:27

4

HEBREËRS 9:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En byna alles word met bloed gereinig volgens die wet, en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 9:22

5

HEBREËRS 9:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En daarom is Hy Middelaar van 'n nuwe testament, sodat, terwyl daar 'n dood plaasgevind het vir die verlossing van die oortredinge onder die eerste testament, die wat geroepe is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 9:15

Gratis læseplaner og andagter relateret til HEBREËRS 9

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest