YouVersion-logo
BibelLæseplanerVideoer
Download appen
Sprogvælger
Søgeikon

Populære bibelvers fra HEBREËRS 10

1

HEBREËRS 10:25

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:25

2

HEBREËRS 10:24

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:24

3

HEBREËRS 10:23

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:23

4

HEBREËRS 10:36

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:36

5

HEBREËRS 10:22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

laat ons toetree met 'n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van 'n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:22

6

HEBREËRS 10:35

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Werp dan julle vrymoedigheid, wat 'n groot beloning het, nie weg nie.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:35

7

HEBREËRS 10:26-27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie, maar 'n verskriklike verwagting van oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.

Sammenlign

Udforsk HEBREËRS 10:26-27

Forrige Kapitel
Næste Kapitel
YouVersion

Opmuntrer og udfordrer dig til at søge intimitet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Bliv frivillig

Blog

Presse

Nyttige links

Hjælp

Donér

Bibeloversættelser

Lydbibler

Bibelsprog

Dagens vers


Et digitalt ministerium af

Life.Church
Dansk

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivatlivspolitikBetingelser
Procedure for offentliggørelse af sikkerhedssårbarheder
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest