Logo YouVersion
Ikona vyhledávání

JOHANNES 16:22-23

JOHANNES 16:22-23 AFR83

Net so is julle ook nou bedroef, maar as Ek julle weer sien, sal julle harte vol blydskap wees, en niemand kan julle blydskap van julle af wegneem nie. Daardie dag sal julle nie meer vrae aan My stel nie. “Dít verseker Ek julle: Wat julle die Vader ook al in my Naam sal bid, sal Hy vir julle gee.

Bezplatné plány čtení Bible a zamyšlení související s JOHANNES 16:22-23