ئەپی کتێبی پیرۆز بە تەواوی بەخۆڕاییە، هیچ ڕیکلامێکی تێدا نییە و هیچ کڕینێکی ناو ئەپەکەشی تێدا نییە. ئەپەکە بەدەست بهێنە
Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

39ڕۆژ
Vir die volgende 40 dae gaan ons nou saam met Jesus stap. Ons gaan leer oor hoe baie God ons liefhet — so lief dat Hy selfs vir ons sy seun Jesus gestuur het. Psalm 121 sê dat God altyd na ons kyk, dag en nag. Hy raak nie moeg nie en Hy vergeet nie van jou nie.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.mosaiek.com