ئەپی کتێبی پیرۆز بە تەواوی بەخۆڕاییە، هیچ ڕیکلامێکی تێدا نییە و هیچ کڕینێکی ناو ئەپەکەشی تێدا نییە. ئەپەکە بەدەست بهێنە
Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

39ڕۆژ
As jy terugdink aan tye van pyn, verlies of verwarring - watter pad moes jy loop? Lyding bring ons soms op plekke waar ons nie meer die pad duidelik sien nie. Ons voel hier dikwels gedisoriënteer. Vir ons as gelowiges is dit dikwels ook die plek waar ons opnuut leer bid: “Wys my die weg, Here. Leer my om U te volg.” So word ons toegerus – nie net om die kruis van vêr af te aanskou nie, maar om die weg van die kruis as die weg van die lewe te stap.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: mosaiek.com