ئەپی کتێبی پیرۆز بە تەواوی بەخۆڕاییە، هیچ ڕیکلامێکی تێدا نییە و هیچ کڕینێکی ناو ئەپەکەشی تێدا نییە. ئەپەکە بەدەست بهێنە
Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings

7ڕۆژ
Is daar 'n manier om mens se neiging om aan versoekings toe te gee, te oorkom? Vir sommige kan 'n lekker stukkie koek al hul goeie bedoelings om gesond te eet, in die wiele ry! Hierdie 7-dag-leesplan sal jou help om versoekings waarmee meeste mense sukkel te herken, hul oorsprong vas te pen en in oorwinning te begin leef!
Ons wil graag Jericho Walls International Prayer Network bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.jwipn.com









