MARKUS 16:17-18

MARKUS 16:17-18 AFR83

Die volgende wondertekens sal voorkom by dié wat glo: in my Naam sal hulle bose geeste uitdrywe; in ander tale sal hulle praat; met hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê, en dié sal gesond word.”

MARKUS 16 পড়ুন

MARKUS 16:17-18 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা