ইউভার্শন লোগো
সার্চ আইকন

Genesis 1:5

Genesis 1:5 AFR20

God het die lig dag genoem en die donker het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was oggend – dag een.

Genesis 1 পড়ুন