Romeine 14:11-12

Romeine 14:11-12 ABA

Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Die Here sê: Ek het dit vir Myself belowe, Ek het gesê: Elke knie sal voor My buig, elke mens sal sê hy weet Ek is God. Dit beteken: Elkeen van ons sal self vir God moet antwoord oor alles wat ons gedoen het.

Romeine 14 পড়ুন

এ সম্পর্কিত ভিডিও

Romeine 14:11-12 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা