Markus 5:8-9

Markus 5:8-9 ABA

Jesus het gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!” Die man het hard geskree: “Wat wil U van my hê, Jesus, Seun van die Hoogste God? Ek vra vir U: Moenie vir my seermaak nie. Belowe dit voor God.” Jesus vra toe vir hom: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “My naam is Legioen, want ons is baie onrein geeste.”

Markus 5 পড়ুন

Markus 5:8-9 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা