Levitikus 6:12

Levitikus 6:12 ABA

Die vuur op die altaar moet aanhou brand, dit mag nie doodgaan nie. Die priester moet elke oggend hout op die vuur sit. Hy moet die brand-offer op die vuur sit en hy moet die vet van die ete-offer in die vuur verbrand.

Levitikus 6 পড়ুন

এ সম্পর্কিত ভিডিও

Levitikus 6:12 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা