Johannes 19:36-37
Johannes 19:36-37 ABA
Dit alles het gebeur sodat dit waar kon word wat in die Ou Testament geskryf is: “ Die mense sal nie sy bene breek nie.” Op 'n ander plek in die Ou Testament is geskryf: “ Hulle sal Hom sien, Hy is die Een, hulle het Hom met 'n spies gesteek.”

![[Songs of Praise] Do You Desire Life Johannes 19:36-37 Bybel vir almal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F48550%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)



