বাইবেল এ্যাপ লোগো
সার্চ আইকন

Rigters 6:13

Rigters 6:13 ABA

Gideon het vir die Engel van die Here gesê: “Asseblief, Meneer, as die Here by ons is, sê vir my hoekom gebeur al hierdie dinge met ons? Waar is al sy wonderwerke? Ons voorvaders het ons daarvan vertel. Hulle het altyd gesê: ‘Die Here het ons uit Egipte gebring.’ Maar nou het die Here ons gelos. Hy het die Midianiete gestuur om ons te verdruk.”

Rigters 6 পড়ুন

Rigters 6:13 এর জন্য ভিডিও

Rigters 6:13 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা