Eksodus 35:30-31

Eksodus 35:30-31 ABA

Moses het vir die Israeliete gesê: “Die Here het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Besaleël is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam. God het vir Besaleël wysheid en 'n goeie verstand gegee. Hy kan al die werk goed doen.

Eksodus 35 পড়ুন

এ সম্পর্কিত ভিডিও

Eksodus 35:30-31 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা