Daniël 5:25-28

Daniël 5:25-28 ABA

“Dit is die woorde wat op die muur geskryf is: ‘Mene, mene, tekel ufarsin.’ Mene beteken: God het gekyk of jy 'n goeie koning is, en Hy het besluit jy sal nie meer koning wees nie. Tekel beteken: God het jou getoets en gesien jy is nie goed om 'n koning te wees nie. Ufarsin beteken: God sal jou land vir ander volke gee, vir die mense van Medië en Persië.”

Daniël 5 পড়ুন

এ সম্পর্কিত ভিডিও

Daniël 5:25-28 এর সাথে সম্পর্কিত বিনামূল্যের পাঠ পরিকল্পনা ও আরাধনা সহায়িকা