1
SPREUKE 22:6
Afrikaans 1983
AFR83
Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.
তুলনা করুন
Explore SPREUKE 22:6
2
SPREUKE 22:4
Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe.
Explore SPREUKE 22:4
3
SPREUKE 22:1
'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud.
Explore SPREUKE 22:1
4
SPREUKE 22:24
Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie
Explore SPREUKE 22:24
5
SPREUKE 22:9
Wie mededeelsaam is, word geseën, want hy gee van sy kos vir arm mense.
Explore SPREUKE 22:9
6
SPREUKE 22:3
'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor.
Explore SPREUKE 22:3
7
SPREUKE 22:7
Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen.
Explore SPREUKE 22:7
8
SPREUKE 22:2
Voor die Here is ryk en arm gelyk; Hy het hulle almal gemaak.
Explore SPREUKE 22:2
9
SPREUKE 22:22-23
Moenie 'n arm mens te kort doen omdat hy arm is nie; moenie die hulpelose vertrap in die regspraak nie. Die Here sal hulle saak behartig en dié wat vir hulle beroof, van die lewe beroof.
Explore SPREUKE 22:22-23