1
Miga 7:18
Bybel vir almal
ABA
Daar is nie nog 'n God soos U nie, Here. U vergewe ons sonde. Ons is die mense van u volk, die mense wat nog lewe. U bly nie altyd kwaad nie, U wil graag lief wees vir ons.
তুলনা করুন
Miga 7:18 অন্বেষণ করুন
2
Miga 7:7
Maar ek sal wag totdat die Here kom, ek sal wag totdat my God my kom red. My God sal luister na my gebed.
Miga 7:7 অন্বেষণ করুন
3
Miga 7:19
U sal weer goed wees vir ons, U sal ons sonde stukkend trap en dit in die see gooi.
Miga 7:19 অন্বেষণ করুন