1
Levitikus 18:22
Bybel vir almal
ABA
'n Man mag nie seks hê met 'n man nie. Die Here haat dit.
তুলনা করুন
Levitikus 18:22 অন্বেষণ করুন
2
Levitikus 18:23
'n Man mag nie seks hê met 'n dier nie. 'n Vrou mag ook nie seks hê met 'n dier nie, die Here haat dit.
Levitikus 18:23 অন্বেষণ করুন
3
Levitikus 18:21
Jy mag nie 'n kind of 'n kleinkind van jou offer vir Molek nie, jy mag nie die Naam van jou God ontwy nie. Ek is die Here.
Levitikus 18:21 অন্বেষণ করুন