1
Levitikus 10:1
Bybel vir almal
ABA
Aäron se seuns Nadab en Abihu het hulle wierook-panne geneem. Elkeen het sy wierook-pan vol vuurkole gemaak en hy het wierook bo-op gesit, en toe het hulle dit na die altaar gebring. Maar die Here het nie gesê hulle moet daardie vuur gebruik nie.
তুলনা করুন
Levitikus 10:1 অন্বেষণ করুন
2
Levitikus 10:3
Moses het vir Aäron gesê: “Dit is wat die woorde van die Here beteken het toe hy gesê het: “Die mense wat vir My offers bring, moet weet dat Ek 'n heilige God is, die hele volk moet sien dat Ek die Koning is.” Aäron het stilgebly.
Levitikus 10:3 অন্বেষণ করুন
3
Levitikus 10:2
Daar het toe vuur van die altaar gekom en dit het die twee seuns van Aäron verbrand. Hulle het daar voor die Here gesterf.
Levitikus 10:2 অন্বেষণ করুন