1
Esegiël 36:26
Bybel vir almal
ABA
Ek sal vir julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee. Ek sal die harde klip-hart uithaal uit julle liggame en Ek sal vir julle 'n sagte hart van vleis gee.
তুলনা করুন
Esegiël 36:26 অন্বেষণ করুন
2
Esegiël 36:27
Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal julle laat lewe soos Ek wil hê, Ek sal julle laat doen wat Ek sê.
Esegiël 36:27 অন্বেষণ করুন
3
Esegiël 36:25
Ek sal water op julle spat, die water sal julle rein maak. Ek sal alles wegneem wat julle onrein maak en ook al julle afgode.
Esegiël 36:25 অন্বেষণ করুন
4
Esegiël 36:28
Julle sal woon in die land wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Esegiël 36:28 অন্বেষণ করুন