ROMEINE 9:1
ROMEINE 9:1 AFR83
In my verbondenheid met Christus praat ek die waarheid, ek lieg nie; en my gewete, wat deur die Heilige Gees gelei word, getuig saam met my