PSALMS 77:1-4

PSALMS 77:1-4 AFR83

Vir die koorleier. Ter herinnering. Van Asaf. 'n Psalm. Ek roep na God om hulp, ek roep na God, want Hy sal my hoor. In my nood soek ek hulp by die Here; ook in die nag bly my hande in gebed uitgestrek sonder om moeg te word; maar ek vind geen troos nie. Ek dink aan God en ek sug, ek dink na en ek is verslae. Sela
AFR83: Afrikaans 1983
Share