YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 34:5-6

PSALMS 34:5-6 AFR83

Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

Verse Image for PSALMS 34:5-6

PSALMS 34:5-6 - Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord,
Hy het my gered uit alle doodsgevare.
Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap,
hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to PSALMS 34:5-6