MARKUS 1:6

AFR83
Afrikaans 1983

6Johannes het klere van kameelhaar gedra met 'n leerband om sy heupe, en hy het van sprinkane en veldheuning gelewe.