MATTEUS 9:22
MATTEUS 9:22 AFR83
Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: “Wees gerus, dogter, jou geloof het jou gered.” Van daardie oomblik af was die vrou gesond.