Bible App logo
Search Icon

LUKAS 21:12

LUKAS 21:12 AFR83

“Maar nog voordat dit alles gebeur, sal hulle julle gevange neem en vervolg. Hulle sal julle oorlewer vir verhoor in die sinagoges en vir opsluiting in gevangenisse; hulle sal julle voor konings en goewerneurs bring ter wille van my Naam.

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 21:12