LUKAS 1:6

AFR83
Afrikaans 1983

6Hulle was albei getrou aan die wet van God en het onberispelik al die gebooie en voorskrifte van die Here onderhou.