LEVITIKUS 27:21
LEVITIKUS 27:21 AFR83
Met die hersteljaar word die grond dan, soos in die geval van grond wat as banoffer aan die Here gewy is, die eiendom van die Here. Dit word dan deel van die priesters se grond.