KLAAGLIEDERE 1:6
KLAAGLIEDERE 1:6 AFR83
Die prag van Sion het alles verdwyn. Haar leiers het soos takbokke geword wat geen weiveld vind nie, hulle moes magteloos wegtrek voor hulle agtervolgers uit.