YouVersion Logo
Search Icon

JOHANNES 19:1, 2, 3

JOHANNES 19:1 AFR83

Toe het Pilatus vir Jesus geneem en Hom laat gesel.

JOHANNES 19:2 AFR83

Die soldate het 'n doringkroon gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het vir Hom 'n pers mantel aangetrek

JOHANNES 19:3 AFR83

en herhaaldelik nader na Hom toe gekom en gesê: “Ons groet u, Koning van die Jode!” En elke keer het hulle Hom geklap.