JEREMIA 40:12

JEREMIA 40:12 AFR83

Al dié Judeërs het toe uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is, teruggekom na Juda toe en hulle het na Gedalja toe gegaan in Mispa. Hulle het 'n baie groot wyn- en vrugteoes ingesamel.
AFR83: Afrikaans 1983
Share