RIGTERS 19:21
RIGTERS 19:21 AFR83
Die ou man het hom toe in sy huis gevat en vir die donkies voer gegee. Die mense het hulle voete gewas, en toe het hulle geëet en gedrink.