HEBREËRS 11:27
HEBREËRS 11:27 AFR83
Omdat hy geglo het, het hy Egipte verlaat sonder dat hy vir die woede van die koning bang was. Hy het volhard soos iemand wat die onsienlike God sien.