HABAKUK 3:16

HABAKUK 3:16 AFR83

Toe ek hierdie dinge hoor, het ek gesidder, my lippe het gebewe, my hele liggaam het lam geword, my bene het aan die ruk gegaan. Tog sal ek geduldig wag dat die dag van die oordeel moet kom oor die volk deur wie ons aangeval is.
AFR83: Afrikaans 1983
Share